Select All
  • My eie Ever After
    2.3K 53 22

    Lank lank gelede. Dis die woorde wat Ariel nie kan verdra nie. Driejariges word blootgestel aan onrealistiese monsters en daar word deur die hele verhaal deur gesoen. Dan is daar die prinsessies se figure, wie se middel vier sentimeter in omtrek is. Dan hulle boobs, nee regtig waar, dis seker hoekom die prinse se oë a...

    Mature
  • Jare se verwondering
    1.9K 85 15

    Sewentien jaar. Dit hoe lank ek al met die gevoel binne-in my worstel. Die opwinding om na so 'n lang tyd weer hom te sien maak my opgewonde. Tot ek hom weer sien. Daardie gevoel het nog nooit weg gegaan nie, inteendeel word hy by elke oomblik grote en sterker. Wat nou? Is daar dalk 'n manier dat hy dalk dieselfde vo...

    Completed  
  • Voels Verlief
    4.8K 82 55

    Jamie glo vas dat hy uiteindelik sy swaar verlede in sy tuiste land agtergelaat het, maar met die skuif na die land van vele geleenthede, besef hy net hoe moeilik dit werklik is... Ethan was nog altyd onseker, maar toe hy vir Jamie ontmoet verander als ____________________________ Lees op jou eie diskresie. Geskryf d...

    Completed  
  • Liefde Maak Seer!
    8K 305 81

    'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam" "Gee jy om as ek saam jou skool toe stap?". Ek kan amper nie 'n wo...

    Completed  
  • DAYNE
    1.2K 52 41

    Dayne werk al sy hele lewe lank om sy omstandighede te ontsnap hy kry uiteindelik die geleentheid wat sy hele lewe gaan Verander maar soos almal het hy 'n velede sal die velede hom in haal?? Kom vind uit.........

    Completed  
  • SONDES
    2.5K 70 15

    Sal Hannah se sondes haar inhaal??? Lees om uit te vind😊

    Completed