MarynaSteyn

Volg my nuwe gedigte projek @gebroke_paragrawe op Instagram! Hierdie projek kombineer gedigte en illustrasies. Lees die gedigte en leer ons tallentvolle illustreerders ken. Sien jou daar

MarynaSteyn

DIE LAASTE MAAL, Ranked #5 in Drama!!! Dankie aan almal wat dit moontlik maak!!

MarynaSteyn

@RickTimms Baie dankie vir die kompliment. Lees gerus ook die kortverhaal met die titel: Arnoldus. Beste wense☺
Reply

MarynaSteyn

Niemand weet wanneer hy of sy tot sterwe gaan kom nie, maar met die verloop van tyd word daar aanvaar dat, soos ons ouer word, ons ook nader aan ons dood kom.  Wanneer 'n man besef dat sy einde naby is, begin hy terug dink oor sy lewe. Almal aanvaar dat mense soms kan voel dis "hulle tyd", maar besef 'n mens ooit dat die volgende oomblik miskien jou laaste kan wees?  Hierdie verhaal beloof om die leser te laat nadink oor sy eie bestaan. https://www.wattpad.com/story/171290382

MarynaSteyn

Het jy Meer as reën geniet, jouself verdiep in die intrige van  Die mense agter die deur, of self net lekker ontpan terwyl jy Die Foto lees? Follow my op Wattpad en word dadelik inkennis gestel wanneer ek 'n nuwe verhaal post. Lekker lees! xxx