Die verlede haal me...
By RoosmariKruger
543
4
6
  • Teen Fiction
  • afrikaans
  • damatic
  • deep
  • destiny
  • hartseer
  • lewe
  • liefde
  • love
  • romance
  • sad
  • teenfiction
  • teens
  • tiener
  • verlede

Description

Magdaleen is die praat van die skool, met haar losbandigheid en geheime wat haar inhaal - want wanneer mens nie mens se verlede reg begrawe nie, haal dit mens in. Magdaleen ontmoet mense wat haar hele lewe gaan omgooi - mense met probleme en verledes, nes sy. Madgaleen bevind haarself in 'n moeilike plek in haar lewe, sal sy bereid wees om die mense te help wat net soveel seer het soos sy en regstel wat sy eens, jare terug verbrou het, of gaan sy kies om nie die verlede te face nie?

Intro

Continue Reading on Wattpad
Die verle...
by RoosmariKruger
543
4
6
Wattpad