Start Reading
Description
Hierdie jaar is Anja se jaar. Sy het haar lysie reg vir graad 12 en niemand gaan dit opmors nie. Wel dalk net sy self. Wie gedink het 'n rooi bra onder 'n wit hemp is 'n goeie idea moet hul kop laat lees. En hoekom moet die graad 12 kamp in die bos wees? Kon hul regtig nie eerder see toe gegaan het nie? Met die hulp van haar vriendin Bianca probeer Anja ook die aandag van heartthrobe Thomas Kruger vang as die slingse Chantel Vermaak net haar plannetjies vir haarself kan hou en haar hande van Thomas af. Dan is daar ook nog Divan Le Roux wat alles moes kom opmors met sy goue glimlag en warm sjokolade bruin oë. Hierdie is nou vir jou een goeie mengelmoes!
Hoofstuk 1
Continue Reading on Wattpad
