Verhale van die Oni...
By miladyronel
247
15
2
  • Fantasy
  • afrikaans
  • aksie
  • avontuur
  • fantasie
  • fantasy
  • feë
  • gevaar
  • kortverhale
  • labirint
  • legendes
  • lojaliteit
  • mitologie
  • oorlewing
  • romanse
  • verraad
  • vriendskap

Description

In 'n wrede wêreld waar dit die uitsondering is om tot dertig te oorleef, moet 'n jong Feë vrou die gevolge dra van haar verhouding met 'n man bo haar stand. Daphne is lief vir Brandon. Die Hertog van die Feë Hof wat woon in die Oniks Labirint is bestem om met 'n prinses van 'n ander Hof te trou om sy onderdane te red. Maar hy is lief vir Daphne, 'n Beskermer van die Hof. Feë woon ondergrond in 'n Labirint wat onder die oppervlak van die hele planet strek. Hulle is afgesny van die ware weë van die Feë - en onsterflikheid. Sal Daphne en Brandon hul liefde versaak om hul Hof te red, of brand vir verraad? 'n Nuwe verhaal in die reeks sal een keer 'n maand geplaas word.

Die Beskermer

Continue Reading on Wattpad
Verhale v...
by miladyronel
247
15
2
Wattpad